%PM, %12 %813 %2016 %20:%Jul

Wenke met plant van Pekan bome

Written by
Rate this item
(0 votes)

'n Paar wenke wanneer jy bome plant:

  • Toets die watergehalte as jy uit 'n boorgat pomp.
  • Toets en doen ontleding van die grond, want dit is geleentheid om voedingsregstellings te maak.
  • Grondvoorbereiding: dit is belangrik om diep los te maak.
  • Vermeng bemesting goed om brandskade te voorkom
  • Gooi ook 400 g Zinksulfaat per boom om Zink status in grond aan te vul
  • Sorg dat grondvog voldoende is en moet glad nie in droe grond plant nie
  • Gee water om die grond weer met suurstof te verreik nadat die boom geplant en goed vasgetrap is. Soos wat die water intrek, beweeg suurstof saam met water in die grond in.
  • Hou bome nat op veldwater kapasiteit vir eerste 8 weke na plant totdat die wortels hul geanker het en die vermoë het om water te kan gaan soek.
  • Gee eerste jaar eerder meer water as te min water.

Lekker boom plant!

 

 

Read 2076 times

Leave a comment

Make sure you enter all the required information, indicated by an asterisk (*). HTML code is not allowed.